Sorbet Events sal alle aspekte van die geleentheid dek, van kos en dekor tot vermaak.

Hulle kan ook ’n naweek na ’n 5-ster-bestemming vir jou en vriendinne reël, of jy kan ’n eksklusiewe partytjie hou waar julle gepamperlang word.

* Sorbet Events se dienste is landwyd beskikbaar.

* Indien jy belangstel, skakel Claudia by 011 202 7940.