Dié nuwe geur is spesiaal ontwerp vir jou baba en bevat note van sitrus, heuning en pomelo en bevat glad nie alkohol nie.

Een lid van die duo, Stefano Gabbana, meen die parfuum gaan die natuurlike reuk van jou baba tot sy reg laat kom.

Wat dink jy van 'n parfuum vir babas?