Gary Rom Hairdressing en L’Oréal werk nou saam om vroue wat die Look Good Feel Better-werksessies bywoon te leer hoe om hul hare en pruike te versorg ná en tydens hul kankerbehandeling. 

Vroue wat die sessies bywoon, het ook die geleentheid om ’n Gary Rom-haarsalon te besoek vir ’n gratis konsultasie, haarsny, -kleur en -behandeling.

Kyk hier na die opvoedkundige video wat by werksessies gewys gaan word:

* Vir meer inligting besoek www.lgfb.co.za