Dis 'n helder lipstiffie wat niemand kan miskyk nie, maar voel veerlig op jou lippe.

Boonop is die amandel-olie daarin 'n bevogtiger.