Die Apache dans is aanvanklik opgevoer deur straatbendes in Parys in die 1900's, en het ontwikkel in 'n intense dans tussen 'n man en vrou. 

Die regisseur van dié advertensie is Jean-Paul Goude, en die ster daarvan is die Franse aktrise, Léa Seydoux.

* Kyk hier na die advertensie: