Die Gary Rom Hairdressing-reeks bestaan uit verskeie sjampoes (R210), opknappers (R245) en tuisbehandelings (R310) ontwerp vir spesifieke haartipes. Kies uit die volgende na gelang van jou haarbehoeftes:

  • Pure Balance - vir alle haarsoorte
  • Hydro-Boost - vir droë hare
  • Delicate Repair - vir beskadigde hare
  • Replenish - vir gekleurde hare
  • Cool Silver - vir grys hare
  • Cool Mint - vir mans 

* Die Gary Rom Hairdressing-reeks is te kry by Gary Rom-haarsalonne. Vir meer inligting, besoek www.garyromhairdressing.co.za