Ons het so 'n paar weke gelede op sarie.com berig oor die kort video's wat as lokfilms gedien het vir die uiteindelike fliek deur die regisseurs Wes Anderson en Roman Coppola.

In die kortfilm baklei twee mans vir die aandag van die hoofkarakter, Candy (die Franse aktrise Léa Seydoux).

Hou sarie.com dop vir meer inligting oor wanneer die parfuum in SA beskikbaar is!

* Kyk hier na die kortfilm vir Prada Candy L'Eau