Prada het drie baie kort videos op YouTube gesit as lokprente vir hul nuwe geur, Prada Candy L'Eau. Die Franse aktrise, Léa Seydoux, is weer die gesig en die advertensie-veldtog word deur die beroemde regisseurs Wes Anderson (Moonrise Kingdom, Fantastic Mr. Fox, The Royal Tenenbaums) en Roman Coppola (assistent-regisseur vir flieks soos Moonrise Kingdom en Lost in Translation)!

Hul gaan van volgende week af elke Maandag 'n langer video laai, en uiteindelik die hele advertensie.

* Kyk hier na die drie kort lokprente:

LOKPRENT 1:

LOKPRENT 2:

LOKPRENT 3: