Dié reeks bestaan uit skakerings soos helderpers, groen en pienk en selfs 'n paar sagter kleure as jy nie gewaagd voel nie. 

Kies jou gunsteling-kleur om by dié geleentheid te pas!

Die nuwe reeks sal vanaf 19 September teen R49 elk eksklusief by Truworths beskikbaar wees.