Bekendes soos Blake Lively, Diane Kruger, Lea Michele, Selena Gomez en Katie Holmes het almal onlangs met dié haarstyl op die rooi tapyt gepryk. 

Of jy nou op die strand sit of in die stad rondrits, 'n vlegsel is die perfekte haarstyl vir somer! 

WENK: Probeer 'n ontspanne vlegsel met los stukkies hare wat jou gesig raam vir die dag, en maak 'n bolla met jou vlegsel(s) vir 'n aand uit.