Só het sy erken in ’n onderhoud met die webblad dailymakeover.com. “Ons is nooit gevra om modelle te wees nie,” sê sy oor haarself en mede-ambassadeur Emma Stone. 

Sy vertel verder dat die advertensies rondom haar as individu, ’n hardwerkende vrou wat daarvan hou om pret te hê, geskep word.