Bekendes soos Christina Aguilera, Boy George, Cyndi Lauper, Fergie en mees onlangs Lady Gaga het al as woordvoerders van Viva Glam opgetree.

Die veldtog ondersteun die MAC Aids Fund, en elke sent van die Viva Glam-lipstiffies en -lipglans wat verkoop word, word aan dié fonds geskenk.

*Ricky en Nicki se Viva Glam produkte sal vanaf Maart 2012 beskikbaar wees.