Stap 1: Trek ’n breë streep teen die lyn van jou boonste wimpers met Maybelline Master Smoky Shadow-Pencil (R111).  

Stap 1: Trek ’n breë streep teen die lyn van jou boonste wimpers met Maybelline Master Smoky Shadow-Pencil (R111).

 Stap 2: Skakeer dit in met die sponsie aan die agterkant van die oogpotlood. Gebruik nou die sponsie om ook ’n donker lyn aan onder jou oog te skep.  

Stap 2: Skakeer dit in met die sponsie aan die agterkant van die oogpotlood. Gebruik nou die sponsie om ook ’n donker lyn onder jou oog te skep.

 Stap 3: Rond die voorkoms af met ‘n laag maskara soos Maybelline Colossal Smoky Mascara (R121).  

Stap 3: Rond die voorkoms af met ‘n laag maskara soos Maybelline Colossal Smoky Mascara (R121).

Kyk dié video om te sien presies hoe jy jou oë rokerig kan maak!