Taylor se eerste parfuum, Wonderstruck, is geïnspireer deur lirieke uit die liedjie "Enchanted" op haar nuutste album, Speak Now: “This night is sparkling, don’t you let it go. I’m wonderstruck, blushing all the way home. I’ll spend forever wondering if you knew, I was enchanted to meet you.” 

Wonderstruck is ’n vrugtegeur met note soos bessies, freesia, appelbloeisel, perske, hibiskus en vanielje. 

* Kyk hier na die advertensie: