Nou is daar Rose The One (R585 vir 30 ml EDP) – met note van lelies, pinksterroos en lietsjie wat na lente ruik.
Scarlett Johansson is die gesig van hierdie nuwe geur en vervang ook die supermodel Gisele Bündchen as die gesig van die eersgenoemde twee geure.
¦ Kyk na ons fotogalery waar Jean-Baptiste Mondino vir Scarlett Johansson afneem.