’n Springbok-weergawe – in ’n rugbytrui geklee – van hul deodorant, Shield Men Sport Defence, is in ’n spuitkannetjie (R19,99) en aanroldeodorant (R13,99) beskikbaar.