Iets om op jou Valentynslysie te sit: Clarins Eau Dynamisante (R440 vir 100ml EDP). Vir 'n beperkte tyd kry jy ook 'n hartjie hangertjie by hierdie behandelingsgeur. 'n Behandelinsgeur (treatment fragrance) hou fisieke en gesstelike voordele in: "Die plantolies verbeter jou diafragmagebruik en sorg dat jy dieper en stadiger asemhaal. Dit laat ook jou hart stadiger klop en bring kalmte. Dit stimuleer tot jou limfstelsel," sê Charlene Weidner, direkteur van Comfort Zone SA.