Ander sportsterre wat ook ambassadeurs vir hierdie sjampoe-reeks is, sluit Michael Phelps (swemmer), Shahid Afridi (krieketspeler), Manny Pacquiao (bokser), Mark Cavendish (fietsryer), Lionel Messi (sokkerspeler) en Jenson Button (renjaer) in.