Christilene Erasmus van Port Elizabeth is met haar unieke stilering as die wenner gekroon.

Haar ontwerp word nou na Davines Internasionaal gestuur en sal hopelik gekies word as ’n finalis vir hul World Wide Hair Tour wat later vanjaar in Parys, Frankryk geskied.

Ons hou styf duimvas!