Modelle op die loopplank én bekendes wat by die vertoning was, het die romantiese voorkoms op ’n vars en moderne manier interpreteer.

Sagte pastelkleure vir die oë en lippe het geseëvier, terwyl los bollas die gewildste haarstyl was.