Ontspan in die bad met die Calmer Karma-borrelbad (R29,99) en bevog jou vel daarna met A Cream Come True (R24,99), wat galambotter en kasjmierekstrak bevat.