Dove wys dat skoonheid sakpas kan wees met ’n nuwe, goedkoper prys vir die Dove Beauty Bar. Dié bekende wit seep is veral gewild omdat dit 'n kwart uit bevogtigingsroom bestaan en net die ligste reinigers bevat om ekstra sag op jou vel te wees. En nou gaan jy boonop net R6,99 vir dié seep betaal! Dove is groot voorstaanders van natuurlike skoonheid met hul Campaign For Real Beauty wat vroue aanmoedig om selfvertroue in hul eie, natuurlike en unieke voorkoms te hê.