1. Hou jou oë heeldag lank vars met Yves Saint Laurent Touche Eclat Radiant Touch (R445).

Yves Saint Laurent Touche Eclat Radiant Touch

2. Geur jou lewe met Chanel No. 5 in ‘n oulike handsakgrootte verpakking (R1 060 vir 20 ml EDP).

3. Skep vinnig bietjie drama op jou oë met MAC Eye Shadow Palette in Athma (R360).

4. Hou jou lippe vogtig terwyl jy dit kleur met Clinique se Chubby Sticks (R195 elk).

5. ‘n Vars kleur op jou naels laat jou vinnig modieus lyk - soos Dior Vernis in Aloha (R325 – dit kom ook met ‘n deurskynende naellak.)