Só is sy prentjie-mooi vir die voorblad gemaak: (Hou jou muispunt oor die hartjies om uit te vind hoe om dié grimeervoorkoms te kry.) *FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO's: SARIE Voorbladgesig 2014 gala-aand

Gebruik dié produkte van REVLON om Monique se voorblad-grimeervoorkoms te skep:

Oogpotlood: REVLON ColorStay Liquid Liner (R175)

Wenkbrou-potlood: REVLON Brow Fantasy in Light Brown (R120). Beskikbaar vir ’n beperkte tyd

Oogskadu: REVLON ColorStay 16 Hour Eye Quad in Decadent (R185)

Onderlaag: REVLON ColorStay Makeup for Combination/Oily Skin SPF 15 in Golden Beige (R240)

Blos: REVLON Highlighting Palette in Rose Glow (R185). Beskikbaar vir ’n beperkte tyd

Lipstiffie: REVLON Super Lustrous Lipstick in Deep Nude (R129)

Maskara: REVLON Grow Luscious Bold Lacquer Mascara in Blackest Black (R159)

SARIE Voorbladgesig-wenners - hiér's hulle!

Gebruik dié produkte beskikbaar by Clicks om haar voorblad-haarstyl te kry:

John Frieda Blow Dry Lotion Root Booster (R95)

Skep maklike krulle met Babyliss Sublim' Touch Curling Tong (R275)

Ons toets: REVLON Lash Potion Mascara