Hierdie reeks is geïnspireer deur die Japanse jeugkultuur en vir dié voorkoms het jy pienk en swart oogskadu nodig.

Maar onthou, die inspirasie is dalk punk, maar die voorkoms is steeds sjiek.

Kry die sleutel-item in hierdie reeks: Lancôme Pink Punk & Black Palette in Irreverent Madame (R420).

GEBRUIK DIT SÓ: