As jy egter nie tyd gekry het om 'n bietjie son op jou lyf te kry voor jy op vakansie gaan nie, kan jy die son namaak met 'n oulike produk: Bobbi Brown All Over Bronzing Gel SPF 15 (R260). Smeer dit op jou bene, sleutelbene en wangbene – of oral waar jy 'n bietjie “son” nodig het.