Gaan agter die skerms met Chanel-grimeerkunstenaar Peter Philips, kry maklike grimeerwenke en loer wat is nuut. Jy het selfs toegang tot ’n ekslusiewe video van Chanel-model Vanessa Paradis wat die lied “Daydream” vir die Rouge Coco-veldtog opneem.