Babor het ’n Advent-kalender saamgestel met klein ampules gekonsentreerde produkte wat jy elke dag by jou skoonheidsroetine kan insluit.

*R1 100 by uitsoek-salonne en -spa’s. Skakel 011 467 0110 vir meer inligting.