Dr. Hauschka Reinigingsmelk (R364)
 ’n Melkerige
reiniger soos
Dr. Hauschka
Reinigingsmelk

(R364) is sag op
jou vel en sal nie
die  pH-balans
versteur nie.
La Mer The Cleansing Foam (R700)
’n Olieformule speel
klaar met hardnekkige
grimering. Probeer
Elizabeth Arden
All Gone Eye
and Lip Make-Up
Remover
(R140).
Gemagnetiseerde
toermalyn
(’n halfedelgesteente)
in La Mer The
Cleansing Foam

(R700) help om
grimering en
vuilheid sagkens
te verwyder.
’n Normale of olierige
vel sal baat vind by
Revlon Pure Skin
Purifying Foam
Wash
(79,95), wat
met kanfer verkoel
en met vitamiene
voed.
’n Droë vel
benodig ’n
romerige formule
soos L’Oréal
Demaq Expert
Velvet Creme
Wash Expert
Make-Up
Remover

(R79,95).
Laat jou vel
sprankel nadat
jy dit gereinig
het met Nivea
Shine Control
Toner
(R59,99).
Verwyder waterbestande
grimering in ’n japtrap met
Estée Lauder Take It Away
Long WearMakeup Remover
Towelettes
(R265).
REN Mayblossom and Blue Cypress Balancing Cleanser
Kies ’n reiniger
sonder sintetiese
geurmiddels of
kleurmiddel (veral
as jy ‘n sensitiewe
vel het) soos REN
Mayblossom
and Blue Cypress
Balancing Facial
Cleansing Gel

(R285).