Dié liefdesmaand speel ons met kleur. Of dit rooi, pienk, oranje of pers op jou lippe is, of ’n waaghalsige groen of pers oogomlyner om jou oë – vier die laaste maand van somer met ons inspirasie-bord vol kleur.

Druk gerus die inspirasie-bord uit en plak dit iewers op vir daaglikse kleur-inspirasie.

Die Gary Rom-blog: Kry só Miranda Kerr se 'babylights'

feb moodboard

FOTO’s kloksgewys van links na regs op Instagram: @pantone, @taylorswift, @revlon, @maybelline, @pantone, @smashboxcosmetics, @maybelline

Wees lief vir jouself dié Valentynsdag!

Volg ons ook op Instagram by @sarietydskrif

instagramsarieKyk hiér na Paul Walker in die nuwe Fast & Furious-lokprent