Vandag is Yardley sinoniem met moderne styl en kleur. Tog gaan hul geskiedenis terug na 1770, nadat ene mnr. Yardley ’n groot som geld aan Koning Karel I oorbetaal het. Dié skoonheidshuis spog met ’n groot verskeidenheid produkte om jou pragtig, in die mode-kol en verleidelik te hou.

Klik deur vir 'n video en leer ook stapsgewys hoe om dié trendy ooggrimering reg te kry.