Probeer hierdie slim wenk om jou lippe op hul mooiste te laat lyk vir enige geleentheid. Wend eers ’n bietjie onderlaag of verbloemer aan jou lippe. Só kom die kleur van jou lipstiffie tot sy reg!