Dít was die idee van Play, Givenchy (R650 vir 50 ml EDT) se nuwe geur vir mans. Justin Timberlake is die gesig van hierdie geur en sy goeie klerestyl vloei naatloos saam met die sexy note van die parfuum, soos bergamot, swart peper en patsjoelie.

KUIER AGTER DIE SKERMS