Dié jaarlikse staptog is hope pret en geld word ingesamel vir borskankeropvoeding en -bewustheid

Hier is die besonderhede vir die staptogte in Johannesburg en Kaapstad.

JOHANNESBURG 

Wanneer: Sondag 21 Oktober

Waar: Marks Park-sportklub, Judithstraat, Emmarentia

Wegspringtye: 08:00 vir die 8 km-staptog, en 08:30 vir die 5 km-staptog

Koste: R85 per volwassene, R60 vir kinders

KAAPSTAD 

Wanneer: Sondag 4 November

Waar: Groenpunt-sportterrein, Vleistraat, Groenpunt

Wegspringtye: 08:00 vir die 10 km-staptog, 08:30 vir die 5 km-staptog

Koste: R85 per volwassene, R60 vir kinders

* Vir meer inligting skakel 0861 000 287, of besoek www.ithembawalkathon.co.za om aanlyn in te skryf.