Jy kan nou inteken om elke maand ’n boks met vier of vyf luukse miniatuur-weergawes van skoonheidsprodukte te ontvang, wat jy kan uittoets voordat jy in die volgrootte weergawe belê. Dit is ook die perfekte geskenk vir ’n skoonheidsliefhebber! 

Die Amerikaanse nuustydskrif TIME het selfs in Februarie vanjaar oor dié nuwe gier berig. Kyk hier na die video op hul webblad.

*Besoek die volgende plaaslike organisasies se webtuistes as jy hierin belangstel: