Nou gee ons jou die kans om jou gunsteling-produkte met ons te deel. Neem ’n foto daarvan en sit dit op SARIE se facebook-blad met die beskrywing "My gunsteling-produkte" of deel dit op Twitter. Noem @SARIETydskrif in jou twiet en gebruik die hutsmerk #SARIESkoonheid. Volgende week deel ons die mooiste foto’s op sarie.com ... Dalk is dit joune!


Klik hier vir 'n paar plaaslike bekendes se moet-hê-produkte in die winter!