“Ons is so bly om ’n Suid-Afrikaanse gesig bekend te stel. Ons is wêreldwyd bekend vir ons pragtige vroue en Denni is geen uitsondering nie”, sê Morgane Chapron, bemarkingsbestuurder van Payot Suid-Afrika.