Die goue tye is terug met Elizabeth Arden se gewilde 8 Hour Cream (R220) in 'n nuwe potjie-baadjie. Dit vorm deel van 'n reeks at elke dekade sedert 1930 - die onstaansjaar van 8 Hour Cream - herdenk.