Violent Lips, ’n tydelike tatoe vir jou lippe wat tot agt uur lank aanbly, het verlede jaar die lig gesien. Dié jaar word afgeskop met ’n splinternuwe ontwerp, naamlik die Suid-Afrikaanse vlag

*Besoek www.maskscara.co.za om ’n stel van 3 tydelike tatoes in dié of enige ander ontwerp teen R125 te bestel.