Die reeks is deur die fliek geïnspireer en bestaan uit skakerings van donkerpers, swart, goud, rooi en blou. En natuurlik is daar ’n paar produkte wat blink ook, nes die vampier, Edward!

Kyk veral uit vir die oulike name van die skakerings soos: Alice had a Vision, Jacob’s Protection, Renesmee Red, Bella’s Secret en Edward’s Love.

Die essence Twilight Breaking Dawn:Part 2-reeks

* Vir ’n beperkte tyd beskikbaar by Clicks en Dis-Chem