Op die hakke van hul suksesvolle debuutgeur, Flowerbomb, volg mode-ontwerpers Viktor & Rolf se groenpeersorbetgeur.

Viktor & Rolf Eau Mega
(R690 vir 30 ml EDP) is ’n minimalistiese geur met viooltjie-, basiliekruid- en  jasmynnote.