Hierdie teatrale dans genre is sinoniem met hoë hakskoene, bloedrooi lippe, vals wimpers, stywe potloodrompe, 'n 50’s haarstyl en tonne selfvertroue.

Kry die styl

Burlesque-hare spog met krul en glans, terwyl die grimering vra vir hope maskara, oogomlyner en rooi lippe.