Jy kry reeds naellakke met ’n leer- en ’n sementafwerking vir jou naels. Nou kan jy ook ’n vere-effek verkry danksy die nuutste naellak van Nails Inc.

Poppy Delevingne FOTO: Nails Inc Poppy Delevingne FOTO: Nails Inc

Die Feather Effect-reeks (R120 elk) bestaan uit drie skakerings elk met verskillende kleure: Chester (ligblou, geel en perske), York (perske en wit) en Edinburgh (blou en perske).

Skep só 'n naelvoorkoms vir Valentynsdag!

botteltjies Klein deeltjies in dié naellak sorg dat dit lyk soos vere wanneer dit droog is.

Suid-Afrikaanse naelkunstenaar doen sangeres Lily Allen se naels

* Beskikbaar by uitsoekwinkels van Edgars en Red Square.