Dit is baie eenvoudig!

Besoek die We are women-Facebookblad, klik op die "competition"-blokkie en antwoord 'n paar vrae oor jou leefstyl. Jy kan een van 10 geskenkpakke ter waarde van R1000 elk WEN!

Dit is nie al nie! Die opwindende Lil-lets-applikasie (app) op Facebook maak dit maklik om die beste produk vir jóú behoeftes te kry. Dis baie eenvoudig om te volg - kyk na die stappe hieronder:

  • Jy vul jou ouderdom en e-posadres in
  • Kies die opsies wat jou maandelikse siklus die beste beskryf
  • Stel jou geskenkpak saam
  • En siedaar, Lil-lets kies vir jou die beste produkte uit hul reeks, spesiaal vir jou behoeftes, én jy staan 'n kans om te WEN!

*Die wenners word in Augustus aangekondig. Terme en voorwaardes geld, en is beskikbaar op die 'We are Women SA-Facebookblad' Die wedstryd sluit 31 Augustus 2013

Lil-letsLil-letsLil-letsLil-letsLil-lets