Van bokbaarde tot bollas ... haartendense vir mans het omtrent oor die laaste eeu verander. 

Dié video wat binne 24 uur byna 'n halfmiljoen keer gekyk is, steun Movember (Moustache November) - ’n bewusmakingsveldtog vir prostaatkanker en ander manlike gesondheidskwessies.

https://www.youtube.com/watch?v=3-tJ5erxh4Y

Klik HIER vir meer inligting en vind uit hoe jy kan betrokke raak.

Lees ook

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting