Met dié advertensieveldtog blaas Dior nuwe lewe in die ikoniese parfuum met die slagspreuk: “The future is gold.” Hoewel Dior J’adore reeds 15 jaar oud is, inspireer die advertensieveldtog die J’adore-vrou om met optimisme die "goue" toekoms aan te gryp.

Suid-Afrikaners verskyn in Dior-advertensies

Charlize Theron in 'n splinternuwe advertensie vir Dior J'adore-parfuum. Sy is al 10 jaar die gesig van dié ikoniese parfuum. Charlize Theron in 'n splinternuwe advertensie vir Dior J'adore-parfuum. Sy is al 10 jaar die gesig van dié ikoniese parfuum.

Lees meer oor Charlize se trouplanne!

Dié vroulike parfuum, met sy kenmerkende fatsoen, bevat blomnote soos jasmyn, roos, iris en ilang-ilang. Ontdek meer by www.dior.com.

Dior J'adore Dior J'adore

Supermodel nuwe gesig van Chanel-parfuum