Jy hoef duidelik nie ’n naald in te span om jou gesig te transformeer nie. Dié vrou wys hoe sy haar voorkoms met eenvoudige grimering heeltemal kan verander, berig Elle.

Die kontras tussen die 'skoon' kant en die kant wat gegrimeer is, is ongelooflik. G'n wonder meer as 7 miljoen mense het al na dié video gekyk nie.

Kyk na die video om die hele transformasie te sien.

https://www.youtube.com/watch?v=lpQS5i6nSH8

Bron: Elle

Lees nou