Essie Perky Purple

Verf jou naels dié somer in helder partytjiekleure soos Revlon Nail Enamel in Mon Cherry of Pretty in Papaya (R89,95 elk) – albei laat jou naels na dié vrugte ruik! Of probeer Essie in Perky Purple (R89,95).