MXit-gebruikers sal nou via die Clinique-kontak vrae kan vra oor bestaande produkte en velsorg en meer te wete kan kom oor nuwe dienste en produkte.

“Like” Clinique se Facebook-blad of skep ’n nuwe kontak op MXit met die naam “Clinique” om toegang tot dié nuwe diens te kry.