Probeer die Lux Soft Touch-reeks. Buiten dat dit jou vel intens bevogtig, bevat dit ekstrak van sy-proteïen wat help dat vog nie uit jou vel ontsnap nie. Dit laat die vel sag én glad voel.

Kies vloeibare lyfseep (R15,99 vir 200 ml) of 'n seep (R5,49 vir 100 g) uit drie variasies: Soft Touch, Soft Caress en Velvet Touch.